Baie dankie vir ‘n wonderlike verblyf by julle met skoon kamers en uitstaande gehalte etes.

Aandete is ‘n moet, dit was baie lekker.

Baie Dankie en groete