Goeiemôre.
Hiermee wil ek net graag namens ons almal baie dankie sê vir julle gasvryheid en die aangenaamheid waarmee julle ons ontvang, en welkom laat voel het.
Baie dankie vir die baie lekker brood asook al die ander bederf. Dit was onverwags maar baie aangenaam.
Ek praat namens almal en ons sal julle verseker weer besoek as ons ooit weer daai wereld betree. Ons sal ook julle aanbeveel aan enige persoon/ne wat ook verblyf ens verlang en julle geweste. Die diens was voortreflike en baie goed en aangenaam.

Die kos was bo ons verwagtinge en baie.
Hou aan met jul puik diens en gasvryheid. Jul gaan nog groot voetspore los
in die bedryf.
Weereens baie dankie. Dra asb ons dank oor aan jul hele span.

Groete.