Goeiemôre. Hiermee wil ek net graag namens ons almal baie dankie sê vir julle gasvryheid en die aangenaamheid waarmee julle ons ontvang, en welkom laat voel het. Baie dankie vir die baie lekker brood asook al die ander bederf. Dit was onverwags maar baie aangenaam. Ek praat namens almal en ons sal julle verseker weer...
Absolutely wonderful
Hi, We really enjoyed our stay. Our hostess was terrific. So warm and helpful. The food was absolutely wonderful. A real home cooked treat. Thank you
Wonderlike verblyf
Baie dankie vir ‘n wonderlike verblyf by julle met skoon kamers en uitstaande gehalte etes. Aandete is ‘n moet, dit was baie lekker. Baie Dankie en groete
Impressed
Hi there, We stayed at Karoo nights over the festive period and I’d just like to say that I’m so impressed with your service!:) the staff are incredible and you guys were nothing but accommodating to our needs! We will definitely be back soon and thank you for a great time at your stunning place!:)...
More than I expected
Our stay at Karoo Nights Country Inn was wonderful. It was much more than I expected. You and your staff went the extra mile for us Thank you very much